Donasie aan Koekies vir ons Boere

Donasie aan Koekies vir ons Boere

Regular price
R 100.00
Regular price
Sale price
R 100.00
Unit price
per 
Availability
Sold out

Te danke aan julle volgehoue ondersteuning  is ons voorraad koekies nou amptelik uitverkoop, en ons is opreg dankbaar vir elke bestelling.  Koekies kan voortaan direk bestel word by die "Save the Sheep" projek.

Plaas asseblief steeds jou bestelling, elke emmertjie wat verkoop word verander 'n gesin se lewens. 

 Whattsapp bestellings na 072 101 6514 of e-pos demanndi@gmail.com.

 Indien jy graag 'n donasie wil maak, is jy welkom om hierdie opsie te kies.